Renlaw will keep producing and distributing our tools during the Covid-19 lockdown period.
Waag om te fokus

Mikko Brunner en sy pa, Walter, werk saam in hul onderneming, Renlaw, wat lemme en messe vir nywerheidsgebruik vervaardig. Mikko het tussen sowat 30 masjiene in hul aanleg in Retreat aan Liana Mocke gewys hoe hulle hul brood en botter verdien.